Quantcast
Channel: Langer as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 188 articles
Browse latest View live

Wit sjokolademousse

Romerig, glad en ’n strelende einde tot ’n maaltyd. Hierdie Franse nagereg word met grenadella bedek, maar jy kan enige vrugte van jou keuse gebruik. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 5...

View Article


Bierbeslag-vis met salsa

Hierdie ligte bierbeslag lyk dalk na die perfekte pasmaat vir vis, maar dit is ewe lekker oor groente of hoenderrepies. Genoeg vir 6-8 mense Bereiding: 20 min. Verkoel: 30 min. Gaarmaak: 20 min. 375 ml...

View Article


Tiramisu

Die volmaakte saamneem-nagereg. Ons het dié klassieke Italiaanse laag-op-laag-gereg ’n bietjie aangepas en in flesse berei sodat ’n mens dit maklik saam kan neem vir ’n piekniek. Genoeg vir 4 mense...

View Article

Oreo-kaaskoek

Jy het nie ’n oond nodig nie. Maak net plek in die yskas en probeer geduldig wees terwyl dit set.   Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 20 min Verkoel: 4 uur 176 g Oreo-koekies, verdeel 60 g botter,...

View Article

Ongebakte Bar-One-kaaskoek

Dis geen gewone kaaskoek dié nie! Terwyl jy daaraan smul, sal jy elke af en toe op ’n klein sjokoladeverrassing afkom.   Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Verkoel: 3 uur KORS 300 g...

View Article


Sjokolademousse-koek

’n Heerlik romerige koek wat volmaak is om gaste mee te beïndruk. As jy wil, kan jy die koekbasis met ’n bietjie brandewyn bedruip vir ’n ekstra ryk smaak. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min....

View Article

Kaneelsuiker-brioche

Hierdie uitmekaartrek-brioche sal twee dae in ’n lugdigte houer vars bly – as jy en jou gesin die versoeking kan weerstaan om dit sommer op een slag te verorber nie! Dis nog lekkerder met dik gesmeerde...

View Article

Piesangkoek met karamelversiersel

Hierdie klam en weelderige piesangkoek sal enige suikertand tevrede stel. Dis een van ons gunstelinge Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min Bak: 50 min 150 g botter 250 ml (1 k) strooisuiker 125 ml (½...

View Article


Toffieappel-kaaskoek

Hierdie heerlike kaaskoek het ’n onder- en bolaag van kaneel-appels Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Bak: 65 min. 6 appels 75 g botter 60 ml (¼ k) strooisuiker 5 ml (1 t) fyn kaneel KORS 200 g...

View Article


Sjokolade-persketert

Hierdie soet tert is ’n heerlike bederf. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Bak: 45 min. DEEG 250 ml (1 k) meel, plus ekstra vir bestrooi 30 ml (2 e) kakaopoeier 60 ml (¼ k) versiersuiker, gesif ’n...

View Article

Springmielie-blokkies

Hierdie heerlike springmielie-happies met ’n sjokoladebedekking is maklik om aanmekaar te slaan en sal ’n wenner onder kinders wees.  Lewer 16 blokkies Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 10 min. Verkoel: 1½...

View Article

Banting-sampioen-hoenderburger

Sny die koolhidrate uit jou hoenderburger deur sampioene pleks van rolletjies te gebruik en bedek dit met spekrepe. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 15 min. Marineer: 30 min. 6...

View Article

Roomyskoek

Dit lyk baie deftig,  maar is baie maklik om te maak. Beïndruk jou vriende en familie op ’n volgende byeenkoms. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Vries: 4½ uur 1 L (4 k) vanieljeroomys, versag 300...

View Article


Appel-broodpoeding met karamelsous

Brood en appel word in vla gebak en met karamelsous bedruip. Eenvoudig en vertroostend.   Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Week: 10 min. Bak: 45 min. POEDING 250 ml (1 k) room 500 ml (2 k)...

View Article

Brandewyn-sjokolade-vrugtekoek

Hierdie geurige koek sal verskeie weke lank in ’n lugdigte houer vars bly.   Lewer 1 middelslagkoek  Bereiding: 15 min. Bak: 45 min. 60 ml (¼ k) brandewyn ½ suurlemoen se skil 130 g gemengde droëpruime...

View Article


Smelt in die mond gemmerkaaskoek

Dis nie te soet nie, en die lekker gemmerskop en heerlike klewerige sous maak hierdie kaaskoek onvergeetlik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Bak: 50 min. Verkoel: 2 uur KORS 350 g gemmerkoekies...

View Article

Suikervrye wortelkoek

Hierdie teetyd-bederf is ’n treffer selfs vir mense wat ’n suikertand het. Vir soetheid word xylitol, sultanas en wortels pleks van suiker gebruik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50...

View Article


Sjokolade-truffles

Jy sal nooit raai hoe maklik dit is om hierdie ryk, donker smulhappies te maak nie, en dit met net drie basiese bestanddele. Deel dit met jou vriende of steek dit weg en eet dit self op. Lewer 12...

View Article

Klewerige varkribbetjie met nektariensalsa

Vir hierdie geurige ribbetjies het ons die salsa opgekikker met nektariens. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Marineer: 30 min. Gaarmaak: 60-90 min. 800 g varkribbetjie 60 ml (¼ k) soet...

View Article

Geroosterde varklies

Hierdie sappige, bros varkgereg is maklik en sorg vir opwinding om die etenstafel. Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 uur 10 min. Genoeg vir 6 mense 1 kg varklies sout en peper ’n klein hand vol vars...

View Article
Browsing all 188 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>