Quantcast
Channel: Langer as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing latest articles
Browse All 188 View Live

Kerspoeding

Beproef hierdie tradisionele, soet, vrugteryke, warm poeding. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Verkoel: 8 uur Gaarmaak: 4 uur 250 ml (1 k) bruismeel 200 ml (¾ k) broodkrummels 110 g botter 375 ml...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Portugese vis

Hier is een van die twee ander resepte uit vandeesweek se episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry hierdie week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot (9 Februarie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Varkrol met gemmerappels

Hier is een van die twee ander resepte uit vandeesweek se episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry hierdie week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot (2 Maart 2017)....

View Article

Harissa-hoender

Die volmaakte balans van speserye en tamatie maak hierdie hoendergereg smaaklik. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 1 kg hoenderstukke 45 ml (3 e) olyfolie 1 ui, gekap 3...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wortelkoek

Hier is een van die twee ander resepte uit ‘n onlangse episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry altyd die week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot. Chantelle Janse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Heuningkoek

Hier is een van die twee ander resepte uit ‘n onlangse episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry altyd die week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot. Lucy Champion van...

View Article

Semelsaadbeskuit

Die beskuit word sonder koringmeel maar met koringsemel gemaak vir ekstra growwigheid. Maak sowat 40 beskuite Bereiding: 10 min. Bak: 45-60 min. Uitdroog: 2-3 uur. 500 ml (2 k) sonneblommeel (maal...

View Article

Hoenderkerrie

Hierdie geurige kerrie is wonderlik as aandete vir ’n gesin. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 50 min. Bestanddele 15 ml (1 e) koljandersaad 10 ml (2 t) komynsaad 5 ml (1 t) vinkelsaad 1...

View Article


Lemoenringkoek

Maak dié smullekker lemoenringkoek vir ’n nagereg. Lewer 1 middelslag-koek Bereiding: 20 min. Bak: 50-60 min. Bestanddele KOEK 3 lemoene 6 ekstragroot eiers 250 ml (1 k) strooisuiker 300 g fyn gemaalde...

View Article


Knoffel-en-brandrissie-varktjops

Hierdie geurige Knoffel-en-brandrissie-varktjops is wonderlik as aandete. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Marineer: 30 min. Gaarmaak: 20 min. Bestanddele 4 varktjops sout en vars gemaalde peper 3...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 188 View Live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>