Sjokoladekoek
Gebruik hierdie resep wanneer jy ’n goeie indruk wil skep. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 50 min. 300 g botter 125 ml (½ k) kakaopoeier 500 ml (2 k) strooisuiker 750 ml (3 k)...
View ArticleChelseabolletjie-koek
Laat ’n chelseabolletjie wonderlik lyk deur dit in ’n koek te verander. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 25 min. Gaarmaak: 40 min. 200 ml (¾ k) melk 10 g suurdeeg 60 ml (¼ k) strooisuiker 870 ml (3½ k)...
View ArticleBierhoender
Die bier gee die hoender heerlik geur. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 1 uur 5 ml (1 t) koljandersaad 2,5 ml (½ t) vinkelsaad 15 ml (1 e) hoenderspesery sout en vars gemaalde peper 60 ml...
View ArticleVarkpot
Kikker koue aande op met hierdie heerlike maaltyd. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 30 min. VARK 30 ml (2 e) olie 1 kg vark-ghoelasj 2 tamaties, fyn gekap 250 ml (1 k)...
View ArticleSkenkel-sampioenpot
Spesiaal vir Braaidag môre deel ons dié heerlike resep vir skenkel-sampioenpot uit Huisgenoot se nuwe Braai-tydskrif. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 minute Marineertyd: oornag Gaarmaaktyd: 2-2½ uur...
View ArticleKruisskyf-kebabs
‘n Beter idee vir Braaidag sal jy nie sommer kry nie. Genoeg vir 8-10 mense Bereiding: 10 minute Marineertyd: 1-2 uur Braaityd: 8-10 minute 60 ml (¼ k) olyfolie 5-6 knoffelhuisies, platgedruk seesout...
View ArticleGeplukte hoenderburger
Dit smaak net so lekker soos dit lyk. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 5 min. 30 ml (2 e) olie 1 ui, fyn gekap 2 brandrissies, gekap 1 knoffelhuisie, fyngemaal 250 ml (1 k)...
View ArticleVarkreepbredie
’n Heilsame bredie met die goedheid van tamatie. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 10 min. 1 kg varkrepe 30 ml (2 e) vinkelsaad, fyngedruk 15 ml (1 e) brandrissievlokkies 2...
View ArticleWortelkoek
Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Bak: 1 uur 4 eiers 200 ml (¾ k) olie 2 wortels, grof gerasper 100 g rosyne 100 g okkerneutstukke, en ’n paar ekstra vir garnering 1 lemoen se skil 375 ml (1 ½ k)...
View ArticleGemarineerde beesribbetjies
Jy gaan dalk nog ribbetjies moet koop, want dié resep laat mense nog vra. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Rus: 1 uur Gaarmaak: 2 uur 30 min. 1,5 kg beeskortrib Marinade 3 knoffelhuisies, gekneus...
View ArticleKondensmelk-kaaskoek
Dié gladde, romerige kaaskoeke is hemels! Genoeg vir 6 Berei: 15 min. Bak: 1 uur 30 min. 150 g volvetroomkaas 3 eiergele 1 eier 30 ml (2 e) canola-olie 60 ml (¼ k) meel, gesif 50 g kondensmelk 3...
View ArticleDik, bros pizza
Dis nie nodig om pizza te bestel nie. Bly by die huis en maak die beste pizza. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Staantyd: 2 uur Gaarmaak: 30 min. Kors 750 ml (3 k) meel 125 ml (½ k) polenta 5 ml...
View ArticleKarameltert
Hou jy van karamel? Dan is hierdie net die nagereg vir jou. Genoeg vir 8 mense Bereiding: 15 min. Verkoel: 3 uur KORS 500 ml (2 k) pretzels, fyn gedruk 100 g botter, gesmelt 60 ml (¼ k) strooisuiker...
View ArticleGerolde vleisbrood met tong, feta en spinasie
Berei vanaand vir die gesin ’n stylvolle ete voor. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 15 min. 1 kg maer beesmaalvleis 3 knoffelhuisies, fyn gedruk ’n hand vol pietersielie, gekap 2...
View ArticleSjokolade-Peppermint Crisp-yskaskoek
’n Alles-in-een-sjokoladebederf. Genoeg vir 10 mense Bereiding: 10 min. Verkoel: 3 uur 100 g botter 300 g melksjokolade, gekap 385 ml kondensmelk 200 g broskoekies 160 g Peppermint Crisp-stafies, gekap...
View ArticleMaklike Kerskoek
Het jy vergeet om maande voor die tyd ’n Kerskoek te bak? Hier is ’n vinnige en maklike resep. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 2 uur 240 g vrugtekoekmengsel 100 g verglansde kersies 60...
View ArticleKersfees-roomyskoepel
Beïndruk jou familie met hierdie roomys-Kerskoek. Maak net seker almal is gereed om te eet voor dit smelt. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Verkoel: 4 uur 16 sjokoladekoekies 2 L vanieljeroomys,...
View ArticleVark en geroosterde groente
Dis ’n wonderlike eenpan-aandete. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 1 uur 40 min. 4 varkskenkels 125 ml (½ k) hoenderaftreksel 30 ml (2 e) olyfolie 1 botterskorsie, in wiggies gesny 2...
View ArticleKerspoeding
Beproef hierdie tradisionele, soet, vrugteryke, warm poeding. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Verkoel: 8 uur Gaarmaak: 4 uur 250 ml (1 k) bruismeel 200 ml (¾ k) broodkrummels 110 g botter 375 ml...
View ArticlePortugese vis
Hier is een van die twee ander resepte uit vandeesweek se episode van Jy het ’n Wenresep! op VIA (DStv-kanaal 147). Kry hierdie week se wenresep in die jongste uitgawe van Huisgenoot (9 Februarie...
View Article