Quantcast
Channel: Langer as ‘n uur – Huisgenoot
Browsing all 188 articles
Browse latest View live

Kosblikidees: Korslose quiche

Die korslose quiche is die ideale oplossing vir ’n familie wat nie graag groente wil eet nie. Dis ook ‘n goeie idee vir die kosblik. LEWER 4-6 KLEIN QUICHES Bereiding: 15 minute Gaarmaaktyd: 35-40...

View Article


Varksosaties

Die perfekte marinade vir die ander witvleis. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Marinering: 60 min. Gaarmaak: 30 min. 30 ml (2 e) olie 15 ml (1 e) koljandersaad, gerooster en fyngedruk 5 ml (1 t)...

View Article


Sjokolademodderkoek

Hierdie ryk en digte sjokoladekoek sal goed pas by vanieljeroomys. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 55 min. 250 g botter, gekap 200 g donkersjokolade, gekap 330 ml (1⅓ k) melk 375 ml (1½...

View Article

Ciabatta

Koop jy altyd ciabatta? Jy kan dit by die huis ook maak. GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 15 min. Rus: 14 uur Gaarmaak: 15 min. Giskultuur 280 ml (1¼ k) meel 1 ml (¼ t) droë kitsgis 125 ml (½ k) water...

View Article

Die feestyd is hier! Ons wys jou hoe om Paaseier-Paasbolletjies te maak

Lewer 12 bolletjies Bereiding: 20 minute Rystyd: 1½-2 uur Baktyd: 30-40 minute DEEG 4 x 250 ml (4 k) koekmeel 10 g (1 pakkie) kitsgis 60 ml (1⁄4 k) strooisuiker 5 ml (1 t) gemengde speserye 2 ml (1⁄2...

View Article


Piesang- en karamelkaaskoek

Hierdie resep is vir liefhebbers van kaaskoek en piesangs. Om die kaaskoek stadig in die oond te laat afkoel help keer dat dit bo-op kraak. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 1 uur Rus: 2...

View Article

Kasjoeneute-en-patatpasta

Kasjoeneute kan in ’n heerlike sous omskep word. Hou oorskietsous vir later saam met biefstuk of hoenderslaai. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Week: 1 uur Gaarmaak: 10 min. 250 ml (1 k)...

View Article

Perske-lekkerte

’n Maklike nagereg om ’n maaltyd mee af te sluit. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 50 min. 9 ryp perskes 280 g bevrore moerbeie, ontvries 60 ml (¼ k) suiker 60 ml (¼ k) bruinsuiker 30 ml...

View Article


Aartappel-en-soutbeeslveishappies

Dis mos nou ’n voorslag-aartappeldis hierdie! Lewer sowat 25-30 Bereiding: 15 min. Staan: 1 uur Gaarmaak: 15 min. 4 groot aartappels sout en vars gemaalde swartpeper 125 ml (½ k) meel 60 ml (¼ k) melk...

View Article


Vryvorm-vleisbrood

Hierdie vleisbrood sal jy met trots kan voorsit. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. ½ ui, grof gekap 1 wortel 3 heel knoffelhuisies ½ rooi soetrissie 700 g maalvleis 160 ml (⅔ k)...

View Article

Onderstebo piesangpoeding

Piesang in ’n poeding is ’n wenner. Rond ’n maaltyd af met hierdie klewerige, soet nagereg. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur Sous 80 ml (⅓ k) donkerbruinsuiker 75 g botter 160 ml...

View Article

Vark-en-kruiebroodbredie

Met hierdie eenpotmaaltyd sal jy minder skottelgoed hê om te was. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 2 uur 30 min. 45 ml (3 e) olyfolie 2 uie, in dik skywe gesny 2 wortels, in dik skywe...

View Article

Hoender-en-gortpot

’n Heilsame en gesonde maaltyd – net reg vir ’n koue aand. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 8 min. Gaarmaak: 50 min. 15 ml (1 e) olyfolie 4 hoenderborsies, in skywe gesny 2 wortels, fyn gekap 2...

View Article


Sjokoladeskyfie-piesangbrood

Waarskuwing: Hierdie brood is uiters verslawend vir liefhebbers van piesangbrood; sorg dat jy genoeg daarvan bak. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur 560 ml (2¼ k) bruismeel 5 ml (1...

View Article

Hope se sjokoladebondels

’n Oulike lekkerny wat ongelooflik maklik is om te maak. LEWER 24 Bereiding: 10 min. Verkoel: 2 uur 300 g verskeidenheid koekies, grof gekap 250 g gemengde neute-en-droëvrugtemengsel 350 g...

View Article


Varkskenkel

Moenie haastig wees met varkskenkel nie. Vat jou tyd en geniet later die sappige geur. Genoeg vir 3 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 2 uur 30 ml (2 e) olie 9 baba-uie, gehalveer 10 knoffelhuisies,...

View Article

Botterhoender-kerriebrood

Deel dit of hou dit vir later! Maak aandete interessant met ’n tuisgemaakte kerriebrood. Genoeg vir 2 tot 4 mense Bereiding: 10 min. Marineer: 1 uur Gaarmaak: 30 min. 2,5 ml (½ t) fyn naeltjies 2,5 ml...

View Article


Beesvleiskerrie

Niks klop die koue soos hierdie heilsame kerrie nie. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1½ uur 45 ml (3 e) olie 4 knoffelhuisies, fyn gedruk 2 uie, fyn gekap ½ stingel suurlemoengras,...

View Article

Massaman-kerriepot

Massaman-kerrie is ’n romerige Thaise kerrie met ’n matig speseryagtige en neutagtige geur. Genoeg vir 4 tot 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 1½ uur   15 ml (1 e) olie 2 uie, gekap 1 x 400 g-blik...

View Article

Lemoenkoek

Hierdie heerlike, eenvoudige koek stel nooit teleur nie.   Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 50 min. Koek 2 lemoene 625 ml (2½ k) meel 10 ml (2 t) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda 5 ml (1 t)...

View Article
Browsing all 188 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>